Bergfiets

The Spur League race schedule for 2019 is as follows
13 July Nelspruit HS
20 July Piet Retief
3 Aug Curro Nelspruit
17 Aug Lydenburg HS
31 Aug Secunda HS
7 Sept Penryn
14 Sept Final Mankele

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

__________________________________________________________________________
 Hoogtepunte 2017

Lydenburg Hoërskool is weereens aangewys as die Mpumalanga wenners van die jaarlikse Spur skole bergfiets liga in Mpumalanga. Ons het regdeur die skole liga tussen 40 en 50 ryers per kompetisie ingeskryf met meer as 25 ryers as enige ander skool. Voor die laaste been van die kompetisie was Hoërskool Lydenburg reeds 400 punte voor ons naaste teenstander Hoërskool Nelspruit. Na die finaal by “Mankele Mountainbike Park” word 5 van ons ryers verkies tot die Mpumalanga span wat teen die ander provinsies gaan deelneem tydens  die Oktober vakansie by Hoërskool Bekker op Magaliesburg. As liga wenners mag die skool ook 12 ryers inskryf vir die jaarlikse Suid Afrikaanse kampioenskappe ook by Hoërskool Bekker wat een dag voor die provinsiale kompetisie sal plaasvind. Bo en behalwe die Spur skole reeks neem talle van ons ryers ook aan plaaslike half marathon kompetisies deel waar ons gereeld met eerste plekke wegstap.

Afrigters:

Mnr G. Dorfling

Baie ryers word ook deur professionele privaat afrigters afgerig.

Oefentye: Maandae, Dinsdae en Donderdae 15:00-17:00.

© 2015 Sofarider Inc. All rights reserved. WordPress theme by Dameer DJ.