Beroepe vir die Toekoms/ Careers for the future:

 

Anton Musgrave, uitvoerende hoof-beampte van Future World International voorspel ‘n paar toekoms neigings:

 

Bejaarde-en Kinder-versorging:

Die behoefte hierin sal toeneem omdat mense ouer word en ook al hoe meer ouerpare albei moet werk. Daar gaan ook meer vigswesies wees wat versorg moet word. (En weens die vigskrisis sal ‘n behoefte aan vigswerkers en -opleiers toeneem.)

 

Werke gebore uit katastrofes:

Anton voorspel meer natuurrampe. Aardverhitting kan byvoorbeeld tot vloedskade lei. Meer dokters, fisioterapeute en traumaberaders (maatskaplike werkers en sielkundiges) sal benodig wees. Om die skade van natuurrampe te herstel sal argitekte, bouers en projekbestuurders gesog wees.

 

Elektrisiteits-en waterkrisisse:

Dit sal die behoefte aan ingenieurs en navorsers op die gebiede verhoog. Projekbestuurders en kernfisici sal ook nodig wees.

 

Bosbou:

Bome sal moet help met hernubare brandstof en om aardverhitting te help bekamp. Die groenbeweging sal groter raak en mense sal meer omgewingsbewus gemaak moet word.

 

Biotegnologie:

Omdat die wêreld bevolking steeds groei, sal beroepe rondom biotegnologie vir die vervaardiging van kos, medisyne en brandstof noodsaaklik word, se prof. KobusMaree van die fakuliteit opvoedkunde aan die Universiteit van Pretoria.

 

Biochemie:

Chemiese prosesse in mense, diere en plante sal meer aandag geniet-veral genetika (die ontleding van DNS) om so agter te kom wat siektes veroorsaak. Genetiese manipulasie van byvoorbeeld groente sal belangriker word om so meer mense te kan kos gee.

 

Kweek van liggaams organe:

Navorsing oor die moontlikheid hiervan sal uitbrei.

 

Nano tegnologie:

Dis die studie van molekules en atome. “Dit gaan alles oor die sagteware van die lewe,” se Anton.

 

Entrepreneurs:

“Ons skoolstelsel lei steeds mense op om vir iemand anders te gaan werk,” se dr. Piet Muller, Futuris van Pretoria. “Jong mense sal moet leer om hul eie werk te skep.” So skep die kragkrisis van byvoorbeeld nuwe geleenthede vir entrepreneurs, se prof. Maree. Steenkool is die “nuwe goud.” Kyk uit vir die geleentheid by die ondernemings wat steenkool ontgin en bemark. Die toekoms het ‘n enorme behoefte aan selfgedrewe mense. Jong mense wat nou die arbeidsmark betree, kan van vyf tot sewe beroepe in hul lewe hè!

 

SA Skaars Vaardighede/ SA Scarce Skills:

Gesondheidswetenskappe/ Health Sciences:

  • Verpleegkunde/ Nursing
  • Mediese dokters/ Medical doctors
  • Aptekers/ Pharmacists
  • Paramedici/ Paramedics

 

Mens en Sosiale Wetenskappe/ Human and Social Sciences:

  • Maatskaplike werk/ Social Work
  • Onderwys/ Educators
  • Bestuurders/ Managers

 

Besigheid en handel/ Business and Commerce:

  • Rekenmeesters/ Accountants
  • Geoktrooieerde rekenmeester/ Chartered accountant
  • Aktuarisse/ Actuaries
  • Bemarkingsbestuurders/ Marketing managers
  • Kommunikasie Bestuurder/ Communication Manager
  • Sekuriteit en finansiele dienste verteenwoordiger/ security and financial services representative
  • Internet Bankdienste Spesialiste/ Internet Marketing Specialists
  • Aankopers/ Handelaars/ Buyer/ Merchandiser
  • Verkoopspersoon/ Sales Person
  • Besigheidsontwikkelingspersoon/ Business Development Manager
  • Mark Navorser/ Market Researcher
  • Wewers/ Recruiter

 

Wetenskap en Tegnologie/ Science and Technology:

  • Vlieëniers/ Pilots
  • Forensiese Deskundiges/ Forensic Specialists
  • Ingenieurs/ Engineers
  • Vakmanne/ Tradesmen
  • Informasie Tegnologiste/ Information Technologists
  • Vliegtuig werktuigkundige/ Aircraft Mechanic

 

Courses: University Route: University of Technology Route: Practical Route:
Mining Engineering
Chemical Engineering
Metallurgical Engineering
Mechanical Engineering
Geology
Mine Surveying
Ventilation Engineering
Finance/ Accountancy
Analytical Chemistry
Rock Engineering

 

Minimum grade 12 academic level for applicants to be considered for bursary (these criteria are strictly applied):

 

Tertiary Route:

Discipline Mathematics Physical Science
Mining Eng; Metallurgy; Chemical Eng; Geology; Rock Eng; Analytical Chemistry; Mechanical and Electrical Engineering and Mine Surveying 60% 60%
Finance/ Accountancy 60% Not required

 

Practical Route:

 

Discipline Mathematics Physical Science
Mine Surveying and Ventilation Engineering 50% 50%

 

Tegnologie/ Technology:

  • Rekenaar Sisteem Analiste/ Computer Systems Analysts
  • Rekenaar Ingenieurs/ Computer Engineers
  • WEB Spesialiste/ WEB Specialists
  • JAVA Programeerders/ JAVA Programmer
  • IT Bestuurders/ IT Manager
  • WEB Ontwikkelaar/ WEB Developer
  • Data basis Administrateur/ Data Base Administrator
  • Netwerk Ingenieur/ Network Engineer

 

Dienste/ Services:

  • Sjefs/ Kokke/ Bakkers/ Chefs/ Cooks/ Baker
  • Kelners en Kelnerinne/ Waiters and Waitresses
  • Skoonmakers, Kassiere/ Cleaners, Cashiers
  • Kinderoppasser/ Child Care Assitant
  • Maatskaplike werkers/ Social Workers
  • Haarkappers/ Hairdressers
  • Selfoon Technici/ Telephone Repair Technician
  • Landskap Argitek/ Landscape Architects
  • Veearts/ Veterinarian
  • Pest Controller/ Plaag Controlleerder
  • Occupational Therapist/ Arbeidsterapeut

 

Ontwerp en Vermaak:

  • Argitekte/ Architects
  • Tekenaars/ Draughtsmen
  • Webwerf Ontwerpers/ Web Designers

 

Gesondheidsorg/ Health Care:

  • Nood Mediese Tegnikuste/ Emergency Medical Technicians
  • Chiropraktisyn/ Surgeon
  • Mondhigienis/ Dental Hygienists
  • Tandheelkundige/ Dentist
  • Tandarts Assistent/ Dental Assistants
  • Mediese Terapeute/ Medical Assistants
  • Tuisverpleging/ Home Health Aide
  • Mediese Laboratorium Tegnikus/ Medical Lab Technician
  • Radiologie/ Radiology Technician
  • Fisioterapeut/ Physical Therapist
  • Verpleeghulp/ Nurse’s Aide