Verskeie aanvullende klasse (onder andere Wiskunde en fisiese Wetenskappe), word deurlopend gratis aan ons leerlinge gebied. Leerlinge wat probleme in vakke ervaar word aangemoedig om hierby in te skakel. Soos wat die behoefte ontstaan word ekstra klasse ook in ander vakke gereël.