HOKKIE: / HOCKEY
Oefentye / Practice times
Dogters
SPAN | TYD | VELD |
O/14 | 14:00-15:30 | Maandag: A-veld; Dinsdag: B-veld; Donderdag: C-veld |
O/15 | 14:00-15:30 | Maandag: C-veld; Dinsdag: A-veld; Donderdag: B-veld |
O/16 | 14:00-15:30 | Maandag: B-veld; Dinsdag: C-veld; Donderdag: A-veld |
2des | 15:30-17:00 | Maandag: B-veld; Dinsdag: B-veld; Donderdag:B -veld |
1stes | 15:30-17:00 | Maandag: A-veld; Dinsdag: A-veld; Donderdag: A-veld |
Seuns
SPAN | TYD | VELD |
O/14 | 14:00-15:30 | Maandag: A-veld; Dinsdag: B-veld; Donderdag: B-veld |
O/16 | 14:00-15:30 | Maandag: B-veld; Dinsdag: A-veld; Donderdag: A-veld |
2des | 15:30-17:00 | Maandag: B-veld; Dinsdag: B-veld; Donderdag:B -veld |
1stes | 15:30-17:00 | Maandag: A-veld; Dinsdag: A-veld; Donderdag: A-veld |
Hokkie Uitslae:
Hartland uitspele: -0/15 en 0/16 verloor 0-1 teen HTS Middelburg
-0/14 speel in Mpumalanga uitspele 16-17 Junie.
Mpumalanga Seunsuitspele: -0/16 verloor teen Secunda 0-2 en NHS 0-8
Hoogtepunte / Algemene inligting
- Ons dogtershokkie bestaan uit 5 spanne, naamlik 0/14, 0/15, 0/16 asook ‘n 1ste en 2de span. / The girls hockey consists out of 5 teams: u/14, u/15, u/16, 2nd and 1st
- Ons seunshokkie bestaan uit 4 spanne naamlik 0/14, 0/16, 2de en 1ste span. /
The boys hockey consists out of 4 teams u/14, u/16, 2nd and 1st team.
- Ons neem deel aan die Noordvaal liga. / We take part in the Northvaal league.
- Daar word elke jaar met die hokkie spanne getoer, om hulle vaardighede te verbeter en ekstra wedstrydtyd op te bou. Hier bou die LHS hokkiespelers, spangees vir die seisoen wat voorlê. / Every year the hockey teams tour to improve their skill and to get extra game time. During the tour, the LHS hockey players will also do team building for the season ahead.
Prestasies / Achievements
- Ons het in 2016 een Mpumalanga speler (Sara-Lee Gibley – doelwagter) opgelewer wat in die 0/18B span gespeel het. / In 2016, we delivered one Mpumalanga player (Sara-Lee Gibley – goalkeeper) in the u/18B team.
Afrigters van 2016: / Coaches of 2016:
Dogters: o/14 – H. McGill en L. Niemand
o/15 – C. Nieuwoudt en F.Nel
o/16 – N.Nel
2des – R.Coetzee
1stes – R.M. Nel en M. du Preez
Seuns: o/14 – R. Coetzee
o/16 – W. Malan
2des – S. Stols
1stes – K. Botha