Coca-Cola T20 uitspele 23-24 Feb 2019

 Kwart-finaal vs Emba: LHS wen met 65 lopies

LHS 119/8

Reese Heydenrich 22

Weanre Willemse 22*

Emba 54/10

Brandon Bothma 3/14/4

Quinton de Jonge3/22/4

 

Semi-finaal vs Cambrige: Cambrige wen met 9 paaltjies

LHS 110/7

Weanre Willemse 23

Zane Pienaar 20

Cambrige111/1

Quinton de Jonge 1/20/4

 

3/4 Play-offs vs Ligbron: LHS wen met 4 paaltjies

Ligbron 132/7

Tiaan Brits 3/26/4

LHS 133/6

Tiaan Brits 63*

 

1ste Span eindig 3de in Mpumalanga Coca-Cola T20 reeks

____________________________________________________________________

 

Capping of team

_______________________________________________________________________________

 

 

 

Geluk aan Pro 20 krieketspan. Wen semi finaal teen Ligbron Akademie met 89 lopies. Direk na hierdie wedstryd speel hulle in die finaal teen Cambridge en verloor ongelukkig met 43 lopies. Geluk afrigters en spelers. Ons is trots op julle. Julle het ware Lydens “guts” getoon. Julle maak Lydens trots!

 

 

Seuns

Meisies