Rugby

Hoërskool Kanonkop Sewes
Saterdag, 15 September 2018

Die 0/17 span wen die Plaatfinaal. Die 0/15 span is naaswenners in Plaatfinaal.

Baie geluk aan Kobus Nel wat aangewys is as man van die wedstryd.

Dankie Mnr’e Le Grange, C Nel, H Gollothy en Ben Booysen. Groot waardering aan afrigters, ouers en spelers.

 

Uitslae: 2 Junie

1ste Span wen HTS Witbank 50/39

————————————————————————————————————————————————————
0/16 A Span deur na kwarteindrondte na ‘n oorwinning teen Rob Ferriera 20/12
Uitslae: 19 Mei

Uitslae tussen Hoërskool Lydenburg en Hoërskool Standerton Saterdag 19 Mei 2018 op die velde van Hoërskool Standerton:

0/14 A Wen Lydenburg 29 – Standerton 10

0/15 A Wen Lydenburg 26 – Standerton 10

0/16 B Verloor Lydenburg 12 – Standerton 33

0/16 A Wen Lydenburg 22 – Standerton 5

3de Verloor Lydenburg 14 -Standerton 22

2de Verloor Lydenburg 19 – Standerton 26

1ste wen Lydenburg 32 – Standerton 21

Punte makers:
Arrie Heyl
Llewellyn Erasmus
Ryno Le Grante x2
Frits Kock

Doelskoppe:
Jason Oostuizen x2

Strafskop:
Jason Oostuizen

—————————————————————————————————————————————–

Hansieweek
Die Eerste Rugbyspan sluit hul week af met ‘n puik oorwinning teen HTS Witbank 43 – 7. Geluk manne!! Mag dit ‘n groot rugbyseisoen voorspel. Voorspoedmet die liga. Trots Lydens

 

 

© 2015 Sofarider Inc. All rights reserved. WordPress theme by Dameer DJ.