In die lower van ons velde
In die goudkleur van ons land
Skyn die kleure van ons vaandel
Wat ons hoog hou in ons hand
Waar ons Vadere gebou het
In die jare lank verby
Klink ‘n wekroep uit ons harte
Altyd PADLANGS voort te stry.
Dra ons vaandel trots en statig
Lydenburgers sing met lus
Dink met eerbied aan hul arbeid
Trou aan hul gedagtenis.