Tennis

O/18 Mpumalanga Interdistrikte Tennis
24 tot 26 Augustus 2018
Van Riebeeck Nelspruit

Baie geluk Nadia van den Heever. Nadia is deel van die o/18 dogters wat die eerste plek, goue medalje verower het.

Nadia Lydens is trots op jou!! Jy dra altyd jou skool se naam met trots.

Dankie aan me. Bianca Wirths wat haar geneem en ondersteun het tydens die kampioenskappe.

 

 

 

 

 

 

Eerst span meisies is Nadia, Marizelle, Amieke, en Clarissa

Tweede span seun Marco, Zander, Ethan, Dieter

 

 

 

 

 

 

 

Toernooie:

18 Mei: 1ste Span Meisies teen Curro Nelspruit verloor ongelukkig 21 teen 32 potte. (Nadia, Marizelle, Amieke en Clarissa)
2de Seunsspan teen Bergvlam verloor ongelukkig 23 teen 32 potte (Marco, Zander, Ethan en Dieter)
1ste Span Seuns verloor 18 teen 37 teen Rob Ferriera

4 Mei: 3rde Span wen hul rondte teen Rob Ferriera met 11 potte & 2de Span verloor ongelukkig teen Komati se 1ste span

2de Span: Nathan, Barry, Tian en Dwayne

3rde Span: Marco, Zander Mare, Ethan McCabe en Dieter Sethton.

 


Afrigter: Frans Krause

Oefen Tye: 

Seuns: Woensdae @ 14:00

Meisies: Woensdae @ 15:00

 

© 2015 Sofarider Inc. All rights reserved. WordPress theme by Dameer DJ.