ASSESSERINGSROOSTER KWARTAAL 1
GR8
GR8GR9
GR9GR10
GR10GR11
GR11GR12
GR12TOETS ROOSTER MAART 2020 / TEST TIMETABLE MARCH 2020
MAART TOETS
Toetsreekse word gedurende die eerste-, tweede,- en derde kwartaal afgelê. Kwartaalikse toetsroosters word aan leerdres gegee soos wat dit beskikbaar raak.
Eksamens word jaarliks gedurende Junie en November afgelê. Matrieks skryf gedurende Augustus en September Rekordeksamen.
Gedurende eksamens studeer leerlinge tuis tensy hierdie voorreg weens swak akademiese prestasie of weens dissiplinêre maatreëls verbeur word.