Prysuitdeling 2017/2018

Baie geluk aan elke presteerder wat deur volgehoue harde werk uitnemende prestasies in 2017 behaal het.
Baie geluk aan ons top 5 presteerders in elke graad:

Graad Graad 8

Graad 9

Graad 10

Graad 11

—————–*—————-

Ons beste algehele presteerder in graad 8 & 9 is: Simoné van Wyk, met ‘n gemiddeld van 91,2%.

Ons beste algehele presteerder in graad 10 & 11 is: Emma Neethling, met ‘n gemiddeld van 90,4%.

 

Die Methodist Church se trofee vir dienslewering het gegaan aan Ruach Burger.

Ds Piet en Hantie Bezuidenhout se trofee vir toegewydheid het gegaan aan Jonél du Toit.

Die DUX-leerder vir 2017 is dan Emma Neethling, voorwaar ‘n uitnemende prestasie.

Comments are closed.

© 2015 Sofarider Inc. All rights reserved. WordPress theme by Dameer DJ.