Maak nou al ‘n knoop in jou oor. Donderdag 2 Maart is dit Internasionale boekedag. Kry jou kostuur gereed en wys vir almal om jou dat lees is TOPS!
Pryse vir die bes geklede Personeellid en Leerder!
Sien jou daar……