Distrik landloop kampioenskappe
Saterdag, 25 Augustus 2018
Hoërskool Lydenburg
Seuns o/14
Reinhardt Wolmarans – 7de
Dogters o/16
Ronen Burger – 2de
Miquette Aucamp – 4de
Seuns o/16
Ewan Fourie – 12de
Dogters o/17
Marilynn Steyn – 3de
Dineo Mabilu – 4de
Seuns o/17
Bongani Masinga – 5de
Dogters o/19
Stephni Fritz – 3de
Simuné Matthee – 6de
Kumo Nkodimeng – 7de
Seuns o/19
Johannes Tau – 3de
Baie geluk seuns en dogters. Julle maak Lydens trots.
Baie dankie mnr. Ian Breitenbach en me. Karin Black wat die byeenkoms gesamentlik aangebied het. Dankie personeel van Laerskool Lydenburg en Hoërskool Lydenburg wat as beamptes opgetree het. Baie dankie aan oom Hennie Filmalter en sy werkers wat vir die voorbereiding en opruiming van die baan verantwoordelik was.
__________________________________________________________
- Afrigters:
Me. A Badenhorst
Me. C van Werzel
- Oefentye:
Ma-Do. 14:30-15:30
2de en 3de Kwartaal
- Hoogtepunte:
Ons skop die seisoen af met 5 ligabepalings. Tydens hierdie ligas moet atlete so presteer dat hulle vir die Distriktebyeenkoms kwalifiseer. 15 van ons atlete dring deur na die Mpumalanga Kampioenskappe, wat vanjaar op Breyton aangebied is.
Dineo Tshela kom 3de op hierdie kampioenskappe en verwerf Mpumalanga klere. Sy gaan tydens Oktober aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe deelneem.