Landsdiens neem afskeid van Lydens se uitruilstudente Mara en Giada. Hulle leer ook met groot sukses hoe om te Lyndans.

—————————————————————————————————————————–

Hierdie kinders kom weekliks bymekaar en die program sluit gemeenskapsdiens in. Die leerders geniet die aktiwiteite baie en leer ook baie van mekaar, hulself en ook ons God. Leerders kan die streekskamp en ook die Provinsiale kampe bywoon.

In 2017 funksioneer die Landsdiens onder leiding van mev. Ronel Myburgh. Deur die loop van die jaar het hierdie toegewyde span leerders al menige uitreike gehad en dra die naam van LHS baie hoog.

Die volgende leerling is gekies vir die Mpumalanga Streekskamp in Julie: Tacita Black (gr. 12), Stephnie Fritz (gr.11), Janel-Mari Van Aswegen (gr. 11), Robyn Steenkamp (gr. 12), Bianca Van Heerder (gr. 11), Melissa Swanepoel (gr. 10), Wandri van Heerden (gr. 10), Zanri Hanekom (gr. 8) en Monique Koekemoer (gr 8). Baie geluk aan hierdie leerlinge met hul puik prestasie.

The following learners were chosen for the Mpumalanga Regional Camp in July: Tacita Black (gr. 12), Stephnie Fritz (gr.11), Janel-Mari Van Aswegen (gr. 11), Robyn Steenkamp (gr. 12), Bianca Van Heerder (gr. 11), Melissa Swanepoel (gr. 10), Wandri van Heerden (gr. 10), Zanri Hanekom (gr. 8) and Monique Koekemoer (gr 8). Well done with your achievement!