Baie geluk aan die eerste netbalspan en juffrou Yolandé Schűtte met hulle wen in ‘n vriendskaplike wedstryd teen Kanonkop in Middelburg! Telling 38 – 10! Baie dankie aan juffrou Gizella Pieterse vir die skeidsregting en mnr. Heinrich Colloty vir die vervoer van die meisies!
Uitslae 2 Junie
2de Span
0/15
Ons o/15 B dogters eindig in die vierde plek tydens Puma netbal uitspele in Witrivier. Baie geluk met puik netbal juffrou Adri van den Heever en dogters
Uitslae: 19 Mei
Vriendskaplike netbalwedstryde teen Ligbron Akademie Ermelo in Lydenburg:
o/14 Lydens 16 Ligbron 10
O/15 Lydens 15 Ligbron 15
o/16 Lydens 8 Ligbron 16
1ste span Lydens 23 Ligbron 28
————————————————————————————————
IN DIE NUUS: HIGHLANDS PANORAMA 19 APRIL 2018
Junior oefen tye: 14:30 – 16:00
Baan Maandag Dinsdag Donderdag
1 0/15A 0/15A 0/15A
2 0/15B 0/15B 0/15B
3 0/14A 0/14A 0/14A
4 0/14B 0/14B 0/14B
Senior oefen tye: 16:00 – 17:30
Baan Maandag Dinsdag Donderdag
1 Eerstes Eerstes Eerstes
2 Tweedes Tweedes Tweedes
3 0/16A 0/16A 0/16A
4 0/16B 0/16B 0/16B
AFRIGTERS
0/14 A en B: Me. Bianca Wirths en Cornel Ackermann
0/15 A en B: Me. Clarissa van Wezal en Anje Grobler
0/16 A en B: Me. Hannelize Faulds (Gerda Venter spanbestuurder) en Jolandi Kriek
Tweedes: Mej. Ane Rautenbach (Anel Plessers spanbestuurder)
Eerstes: Me. Yolandi Schutte (Ronel du Toit spanbestuurder)
Uitslae 2017 Seisoen:
Mpumalanga Uitspele: B-Spanne: -0/16 en 2des eindig 4de in Mpumalanga
-0/14 en 0/15 het puik in pool wedstryde gevaar
Mpumalanga Uitspele: A-Spanne: -o/14 en 0/16 speel goeie netball in pool wedstryde
– 1ste span dring deur na ¼ finaal.
PROVINSIALE SPELERS
0/14 A: Sithandiwe Khoza
Realeboga Manok
0/16: Kgaugelo Mahlangu (derde agtereenvolgende jaar)
0/18: Selina Mahlatji (derde agtereenvolgend)
FAST 5-NETBAL
Fast 5-netbal, wat nuut ingebring is, het vlam gevat en die meisies het dit baie geniet. Die 0/17 span eindig tweede by die Mpumalanga Kampioenskappe en 17de algeheel by Top Skole.
Tennisbaan by baan 4 kan vir opwarming gebruik word
NB = Seniors julle kan die bane eers van vier uur af beset, gebruik tennisbaan by baan 4 vir opwarming as julle voor die tyd wil begin.
Wanneer ‘n wedstryd gereël word vir ‘n middag, laat weet vroegtydig sodat baan een beskikbaar gestel kan word word prober asseblief om in julle tydgleuf te bly.