Claudia Olivier (links) en Lanei Mulder (regs) wen onderskeidelik tweede en derde plek in die nationale ATKV Spelathon kompetisie. Saam met hulle is mev. Cornelia Nieuwoudt, Afrikaanse onderwyseres en mnr. Johan Loots, Hoof, LHS.  Baie geluk!