Ons skool is gestig in 1921.  Dus,  is ons oor ‘n skamele 4 jaar ‘n 100 jaar oud.  Volg gerus hierdie jaar ons vervolgverhaal (met fotos en oulike feite) wat opbou na die groot feesviering in 2021.  Geniet hierdie opwindende tyd saam met ons en sou u dalk ‘n interresante brokkie nuus, foto of item van belang met ons wou deel, kontak gerus vir mev Charlaine Joubert by 013 235 2111/2 of charlaine@lydenburghs.co.za.

Indien u ‘n oudleerling van LHS is, sal ons dit waardeer indien u, u kontakbesonderhede aan die bg. e-pos adres sal stuur.

Padlangs groete!