7:15 Voog.
7:30 Verdaag veld toe (sluit tasse in klasse toe).
8:00 Atletiek begin.
8:30 Dirigente kom op.
16:00 Opruim, sluit klasse oop vir leerders om tasse te kry.

• Atletiekhemp en broek of Padlangshemp en broek (swart kortbroek as nie een van eersgenoemdes het nie).
• Graad 8 en nuwe leerders wat nog nie bogenoemde het nie mag ‘n swart kortbroek met die  volgende kleur t-hemp aan trek; Potgieter – geel, Trichardt – rooi en Retief – blou.
• Bring tas skool toe met boeke vir dag 5 as dit reën.
• Bring genoeg water, skoolpet en sonblok.
• Snoepie is oop.
• Graad 8’s: hoef nie naamborde en gogga’s skool toe te bring nie. Tree 7:15 by voogklasse aan, hoef nie vroeg by skool te wees nie. Geen groentjiekonsert-oefening die middag. Alle graad 8’s moet tot op laaste bly en help opruim.

Interhuis program