Eisteddfod, Nelspruit
Vrydag, 24 Augustus 2018

‘n Welverdiende uitstekende A ++ (95%)

Julle laat ons Lyden harte warm klop. Baie geluk me’e. Suzaan Badenhorst, Aley Storm en leerders.

_______________________________________________________________________

KYKNet Sing in Harmonie Optrede: Maandag 21 Mei

Lydenburg Hoërskool en Laerskool Senior koor gaan deur na die Finale Sing in Harmonie later die jaar. Nelspruit Laerskool se Junior en Senior koor is ook deur

—————————————————————————————————————————

ATKV APPLOUS

Die koor verdien 1ste plek by die ATKV Applous byeenkoms in Nelspruit op 2 Mei 2018

—————————————————————————————————————————

Die koor spog nou met splinternuwe koordrag. Die koor het ‘n algehele eerste plek by die Eisteddfod los gesing, en ‘n A++ verdien. Verder word die koor genooi na die Eisteddfod Gala-aand op 13 September, 2017.

The choir members now have brand new uniforms. The choir won first place at the eisteddfod, with an A++! They were invited to sing at the eisteddfod gala evening, on the 13th of September.

Die LHS koor bestaan uit 52 lede onder leiding van Mev Suzaan Bronkhorst in samewerking met Me. Nadia Lambrecht en Me. E. Jacobs.