MEISIES KRIEKET

OEFENTYE

Oefening vind plaas Dinsdae en Donderdag vanaf 14:30 tot 16:00.  Dinsdae word daar in die nette ge-oefen.

AFRIGTERS

Eerste span:  Bianca Wirths   Spanbestuurder:  Ronel du Toit

Tweede span:  Ane Rautenbach    Spanbestuurder:  Anel Plessers

HOOGTEPUNTE

Gedink net seuns kan balle rond gooi? Hierdie sport is besig om vinnig gewild te raak onder die skoner geslag!

Hoërskool Lydenburg het hierdie jaar nie minder nie as twee, baie belowende jong krietketspannetjies in die meisieskrieket liga ingeskryf.  Hulle ouderdom moet egter nie onderskat word nie!

Hulle het deur dik en dun, hul man gestaan en ‘n groot sukses van die krieket seisoen gemaak.  Skole waarteen hulle deelgeneem het was:

Bushbuckridge, Bergvlam ,  Lowveld Eerste span, Lowveld Tweede span, Penryn,  Curro, Sabie Eerste span en Sabie Tweede span, en dan natuurlik Lyderburg se eerste en tweede span.

Die twee spanne speel in dieselfde liga, wat beteken dat hulle ook teen mekaar moes speel, en hulle  het hul staal behoorlik gewys!

 

PROVINSIALE SPELERS

Angelique Vos is opgeneem in die 0/19 Mpumalanga span

 

Maandae is wedstryd dag:

FIRST TEAM SECOND TEAM
DATE SCHOOL VENUE DATE SCHOOL VENUE
25/7 Lydenburg 2 Lydenburg 25/7 Lydenburg 1 Lydenburg
1/8 Bushbuckridge Lydenburg 1/8 Bergvlam Bergvlam
15/8 Lowveld High 1 Lydenburg 15/8 Curro Lydenburg
22/8 Bergvlam Lydenburg 22/8 Lowveld High 1 Lowveld High
24/8 Curro Lydenburg 23/8 Penryn Lydenburg
29/8 29/8 Sybrand v N 2 Lydenburg
5/9 Lowveld High 2 Lydenburg 5/9 Sybrand v N 1 Sabie
6/9 Penryn Penryn
12/9 Sybrand van N 2 Lydenburg 12/9 Bushbuckrigde Lydenburg
19/9 Sybrand v N1 Sabie 19/9 Lowveld High 2 Lowveld High
26/9 Semi finaal 26/9 Semi Finaal
29/9 Finaal 29/9 Finaal

 

UITSLAE

Die onervare junior spannetjie wat dan ook deel uitmaak van ons tweede span het swaar getrek omdat hulle ook teen die eerste spanne moes speel.

Die Eerste span het ses van hul nege wedstryde gewen, wat ‘n uitsonderlike prestasie is!

SPORT PRYSUITDELING

Eerste span:

Beste Bouler:  Charmonique Beukes

Beste Kolwer:  Angelique Vos

Provinsiale speler:  Angelique Vos

 

Tweede span:

Beste Bouler:  Stephnie Fritz

Beste Kolwer:  Marita-Sune Ackerman

Speler van die Jaar:  Angelique Vos