Lydens @ work is ‘n lokaal waar leerders Maandae tot Donderdae kan huiswerk doen, take of opdragte voltooi en stut terwyl hulle wag vir vervoer en sportoefeninge. Daar is internetfasiliteite beskikbaar indien dit vooraf gereël word, sowel as ‘n personeellid wat kan help met toesig en sekere probleme.